Diverse kultuurgemeenskappe vestig historiese interkulturele samewerkingsnetwerk
Leiers uit diverse Suid-Afrikaanse kultuurgemeenskappe, het gister formeel die Kultuurgemeenskappe-netwerk (KGN) gevestig. Die KGN is ’n interkulturele samewerkingsinisiatief wat ten doel het om ’n vreedsame en voorspoedige toekoms vir die kinders van alle kultuurgemeenskappe in die land te verseker. Die KGN dien as ’n forum vir kultuurgemeenskappe om betekenisvol en in goedertrou in gesprek te…